Marketing Project

Pieter Lourens, vir Opnames, Musiek, Stemopnames, Video, Internet, Ontwerp en Bemarking

Betroubare Diens
Kliënt satisfaksie gewaarborg
Bystand verleen
+27 82 462 5184
Baie ervaring
20+ Jaar ervaring

Our Services

Gee jou ons beste

Marketing Designs
Bemarking Ontwerp

Ons ontwerp drukwerk: Korporatiewe ID, Brosjure, Besigheidskaartjies, Advertensie Materiaal

Promotional video
Promosie Video

Ons ontwerp en skep video's vir Eiendom Ontwikkelaars, Korpratiewe ID, Wyn Plase, Opleidingmateriaal

Internet & Websites
Internet & Webwerf

Ons ontwerp en ontwikkel Webwerwe en advertensiemateriaal vir Sosiale Media (bv Facebook, Instagram, Linkedin, ens.)

Our Portfolio

Suksesvolle voltooide Projekte

MAGAZINE BULK MAILING
Massadistribusie

Shape Magazine

COMPETION/PROMOTION
Kompetisie/Promosies

Sports Illustrated

PROPERTY DEVELOPMENT
Eindom Ontwikkeling

Bermuda Villas

NEWSLETTERS
NUUSBRIEWE

De Beers Ledegids

Radio & Stemoorklanking

Opnames & Musiek Produksie

Pip die Perskepit

Pip die Perskepit is an Afrikaans Radiodrama (fully dramatised) with 45 Episodes, also available on CD & USB, Produced by PIETER LOURENS

Pip die Perskepit Radiodrama
Leana van Wyk

Aftikaanse Kinder Liedjie CD, gekomponeer en uigevoer deur LEANA van WYK, Muksie deur LOUI BRAVO - Produksie deur PIETER LOURENS

Leana van Wyk Kinderland-liedjies
VASTRAP RSG

Afrikaans Boeremusiek program op RSG (SABC) aangebied deur Ollie Viljoen en later Willem Viljoen. Produksie en opnames deur PIETER LOURENS

VASTRAP RSG Boeremusiek